Agtergrond van die ledehulpfonds
Die Voortrekkers Vrystaat het sedert 2010 ʼn ledehulpfonds waarmee behoeftige Voortrekkers gehelp word om hul ledegelde vir ʼn betrokke jaar te betaal.
Die ledehulpfonds word aangevul vanuit donasies en daarom word daar deurentyd versoek dat donasies in die fonds inbetaal word. Vir ʼn skamele bydrae van R 60 ʼn maand kan een Voortrekker per jaar gehelp word om deel te bly van ons wonderlike beweging. Help ons asseblief om die fonds te versterk en so ʼn verskil te maak in ons Voortrekkers se lewens.
Enige navrae rakende donasies of aansoeke kan gerig word aan die gebiedskantoor by: kantoor@vrystaat.voortrekkers.co.za